“Welcome to my official homepage - a place where I would like to make life easy for you in terms of getting to know more about me, my song writing, my songs, my music and my career/ ministry. I hope you will enjoy browsing through the following few pages and keep your pulse on the development of this site.”
“Welkom by my amptelike web ruimte – ’n plek waar ek dit vir jou so maklik as moontlik wil maak om meer uit te vind oor my skryfwerk, my liedjies, my musiek en my loopbaan/ bediening. Ek hoop dat jy dit sal geniet om saam met my te kuier op die volgende paar blaaie en dat jy jouself op hoogte sal hou met die ontwinkkeling van hierdie web ruimte.”
Neil



HOME


Notice Board
Kennisgewingsbord
PAASFEES: BY DIE KRUIS
In Februarie 2009, het Louis Brittz 'n paar kunstenaars (Cornel Driessen, Ella, de Witt, Franna Benade, Kristel, Melanie, ek, Louis, Retief Burger, Vertikaal, Wanda Bam & Wian Vos) genader om twee dae in sy studio te spandeer, spesifiek om liedere vir Paasfees te skryf en op te neem (Paasnaweek is juis so 'n belangrike naweek in ons Christelike geloof en tog lyk dit of dit nie soveel aandag geniet so bv. kersfees nie).  Die 2 dae in die studio was vir my 'n ongelooflike belewenis en dit het omtrent vir my gevoel of ons 'n wonderwerk gaan nodig hę om 10 liedjies in twee dae te, hoor, te verwerk en op te neem.  LEES MEER...
TUIS